top of page

Versorging van produkte

SKOONMAAK

Was pop/filt met 'n klam lap op die plekkie wat dit benodig laat droog.

Moenie masjien was.

SPEEL & DRA

Ninakind produkte is handgemaak so moenie laat boetie of sussie te rof speel nie.

Die onesies moet net vir mooi gedra word en hand gewas word.

bottom of page