top of page

Kontak ons

ADRES

George

Wes-Kaap

Suid-Afrika

FACEBOOK
PostNet

Ons maak gebruik van PostNet se 'Counter to Counter' diens teen R100 ekstra, daar is ook die oornag opsie vir R185 ekstra; pakkie word dan by adres afgelewer.

 

 

Ons vat geen verandtwoordelikheid oor pakkies wat gepos word se veiligheid. As dit ons verlaat is dit in die hande van die courier en kan met hulle opgevat word as iets sou oorkom.

Verder verwag ons dat 'n deposito betaal word van 50% van die totale bedrag van aankope, voor die bestelling begin word. 'n Bewys van betaling kan per e-pos aangestuur word.

Geen terugbetalings sal plaasvind sonder geldige redes.

 

 

TERME

Jou boodskap is gestuur!

bottom of page